Nuus
In Die Nuus
Hierdie bladsy bevat nuusbrokkies en inligting wat van waarde kan wees met betrekking tot u toekomstige besluite van beveiliging en/of onttrekking. Moet asseblief nie dink hierdie vervang ander nuus of nuusprogramme nie, maar vul dit bloot aan sodat u agter die waarheid kan kom en nie net die geredigeerde weergawe van sensasionele nuus kry nie. Ons beloof om in alles die volle waarheid aan u mee te deel en ook daarmee die Almagtige God Drie-Enig en hierdie volk te dien soos die profete van ouds. Ons verkondig onder geen omstandighede ‘n nuwe teologie nie, ons bied ook niks anders as die waarheid nie. Ons nooi u uit om die belangrikste, kragtigste wapen saam met ons op te neem. Daardie wapen kan volke verslaan, berge beweeg en mense harte verander. Daardie wapen is die Woord van die Almagtige God. Daarmee sal ons die magte van die duisternis verslaan van hierdie eeu.
“We are tired of waiting for Zuma’s promises…”
That is the heading of a story in the Sowetan. The words are those of a taxi driver prompting three Zimbabwean women to not return for at least three months as there will be war, as they are tired of waiting for the promises of President Zuma. Strange is the fact that the story takes an unexpected turn, to talk about the taxi drivers’ waiting for promises made by the president and the reaction of some. The question that one needs to ask is why wage war over this? Why not discussion to get to common ground? Who are “these poeple” planning and driving such response? It is clear that interpretation is open to anyone and everyone, but these plans are becoming clearer, as some of the masses are getting scared and seek refuge. Some of these rumours are being confirmed by such people. According to these people, time and patience has run out. The view the world will have of this country, is one of anarchy and disorder, if their plans succeed. This is not the way we want people to remember our country, but this is the view quickly revealed to the internationals. The sad fact is that the hard work of many of our fellow white brothers and sisters are undone and nullified, and the remnant, following the one true God, ignored. It will be a huge tragedy if God should ignore us as well… Please read the story below for yourself.
U moet uself vergewis van wat in u omgewing aan die gang is, want dit kan u en u gesin help. Nou is nie die tyd om blind te wees vir dinge wat in ons land gebeur nie. Dis juis nou tyd om al u sintuie in te span en situasies en gebeure te ondersoek en analiseer om sodoende agter die waarheid te kom. Ons moet besef dat daar nie baie tyd oor is om ons saak reg te kry met die Almagtige God nie. Ons moet daaglliks die geleentheid aangryp en onsself verootmoedig voor die Hemelse Vader. Dit moet daagliks een van ons doelwitte wees, naamlik om die volk te wys waar die pad na die ware God is, sodat ons onsself voor Hom kan neerbuig, en Hom dien soos dit Hom behaag.
UNPO sê oor plaasmoorde
UNPO, ‘n internasional organisasie wat hom beywer vir die regte van minderhede, het plaasmoorde in Suid-Afrika as ‘n ernstige menseregteskending veroordeel. Hierdie veroordeling is aangevoor deur die VF+ wat sê dat dit tyd is dat mense in die buiteland bewus gemaak word van die probleem in Suid-Afrika. Na die meer as 3300 moorde wat plaasgevind het, is hierdie veroordeling dalk ‘n bietjie laat, want tans word nie net plaasmoorde nie, maar ook moorde op stedelinge gereeld gepleeg. Ons voel uitgelewer aan ons vyande. Hoekom is dit so en word dit toegelaat? Nie net ons voorouers nie, maar ook ons, het God se gebooie oortree. Hy het gewaarsku dat as ons die gebooie nie onderhou nie, sal hierdie slegte dinge oor ons kom. Die feit is, ons is ver van ons Hemelse Vader af, as gevolg van ons sondigheid. Respek vir mense en hul goed is daar nie, en dan erger, vir God Drie-Enig is daar selfs minder respek en toleransie. Sien gerus die detail berig hieronder.
LP’s is soos klei in Malema se hande, Beeld, 27 Mei 2010
LP’s in die nasionale vergadering het oor hulle voete geval om Julius Malema te prys en hom lof toe te sing met sy toespraak by die ou Volksraadsaal waar hy ‘n toespraak gehou het. Malema het verskeie opsraakwekkende boodskappe gehad om met die mense te deel en onder andere gesê dat hy weet nasionalisering is teen 2012 ‘n realiteit en dat dit wel op die ANC agenda is. Malema het talle van die LP’s beindruk en is uit talle oorde geprys dat hy ‘n besonderse leier is en president. Dit is egter opvallend dat die dinge wat hy voorhou, veral die blanke volk direk benadeel. Dit is snaaks dat Mnr. Jacob Zuma nie dieselfde dinge verkondig nie, terwyl al die ander lede van die ANC verkondig wat Malema sê. Die vraag kan met reg gevra word of die waarheid gepraat word, en of daar nie miskien ‘n eierdans deur die sogenaamde leiers uitgevoer word nie. Ons volksgenote moet werklikwaar begin om hulle oë oop te maak vir dit wat gesê word en dit wat om ons gebeur. Ons kan dood eenvoudig nie bekostig om te laat wakker te skrik nie. Lees gerus die berig hieronder.
Nasionalisering, Beeld, 27 Mei 2010
Die woord is uit en die opskrifte lui dat LP’s die voete van Melma soen. Die rede is die uitlatings oor nasionalisering van Malema se kant af. Hy sê baie duidelik dat hy op die Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) sit en dat dit reeds op die agenda is vir 2012. Die President, Mnr. Jacobs Zuma, het dit egter afgemaak as praatjies en gesê dat dit beslis nie oorweeg word nie. Die probleem is wie moet geglo word? Die LP’s neem besluite wat nasionalisering ‘n realiteit sal maak. Malema verkondig dat dit kom, maar die leier van die party ontken dat sulke dinge bestaan. Is dit oë verblindery of word die wêreld gepaai voor die sokker toernooi?
Die Grondkwessie
Die grondkwessie is tans besig om ernstige afmetings aan te neem. Die eerste oë verblindery is op die lappe. Dr. Pieter Mulder, leier van die VF+ en adjunk minister van onder meer landbou het nie eens geweet van die minister se planne van 40% eienaarskap wat aan swart mense gegee moet word nie. Die boodskap van konsultasie met veral die Afrikaner en Boere is lippe taal en nes met Dingaan het die Afrikaner geval vir die snert wat aan hom opgedis is oor dr. Mulder se pos. My vraag is nou, wanneer gaan ons leer dat ons nie goedsmoeds moet vertrou nie?
Haatspraak in die Nuus
Dis deesdae aan die orde van die dag en dis verblydend om te sien dat die mense begin kla wanneer dit gebeur. Kyk gerus na hierdie berig en dink gerus hoe dit ons as volk afbreek en afkraak. Ons het nog altyd alle inwoners van die land beskerm en gedien. Die berig hieronder is uit die Rapport van Sondag, 9 Mei 2010.
ANC in die Nuus – Malema se Straf
Mnr. Julius Malema, voorsitter van die ANC Jeugliga, was weereens in die nuus. Die sogenaamde straf vir sy uitjaag van ‘n Britse joernalis was die hoofaanklag. Is dit bloot ‘n geval van mishandeling en vergelding vir die “kolonialistiese” pers, wat ‘n gebalanseerde boodskap oordra aan die buiteland en daarmee die regering op ‘n negatiewe wyse uitbeeld teenoor die “afvallige Afrikaanssprekende blankes”? Hoe dit ookal sy, die blankes het weereens aan die korste end getrek. Niks word gesê oor die gewraakte lied wat hy sing, “skiet die boer” nie. Is hierdie dalk ‘n voorspel vir wat nog kom?
Suidlanders in die Nuus
Mnr. Gustav Muller was die laaste paar weke in die nuus gewees met betrekking tot talle gerugte en aannames deur veral die joernaliste van verskeie dag en Sondag blaaie. Die arrogansie was duidelik te bespeur in die Rapport van 2 Mei 2010. Dit spreek boekdele dat blanke mense, wat opstaan vir die regte van ander blanke mense, so behandel moet word. Was dit iemand van ‘n ander ras wat vir sy eie mense opgestaan het, was hy soos in ons verlede, verafgod. Het die liefde van Mammon en die hoop om guns en voordeel te verwerf by ons vyande, so oorheersend geword, dat hulle allerhande onwaarhede verkondig aan die wêreld. Is ons Suidlanders sensasie-soekers of oorlogshonger? Vir agtergrond kan u hier na die berigte kyk en self besluit…



